Agri Afrika is ‘n baanbreker in die verskaffi ng van duursame, betroubare landbouwerktuie van gehalte deur plaaslike vervaardiging en invoer van net die beste, bewese, doelgeskikte produkte vir die boer. SIEN PRODUKTEKONTAK ONS
[/db_pb_slide]
Agri Afrika streef daarna om elke kliënt die volgende te bied:
Die beste, tydigste diens in die bedryf • Lae eienaarskapkoste • Betroubare en duursame werktuie • Die minimum staantyd • Hoë herverkoopwaardes