top of page

Wie en Wat is

Agri Afrika?

​

Agri Afrika is ‘n baanbreker in die verskaffing van duursame, betroubare landbouwerktuie van gehalte deur plaaslike vervaardiging en invoer van net die beste, bewese, doelgeskikte produkte vir die boer.

 

Agri Afrika se uitgangspunt is die boer se werklike behoefte. Ons praat met die boer om te bepaal wat presies hy nodig het en sorg dan dat ons dit vir hom kry, hetsy deur dit internasionaal te gaan soek en in te voer of dit te vervaardig. Agri Afrika is aan die voorpunt van landboutegnologie wat daarop bereken is om insetkoste te beperk en opbrengste te verhoog.

​

Agri Afrika se volle produkreeks word regoor die land rotsvas gerugsteun met ‘n goed gevestigde, professionele infrastruktuur wat daarop ingestel is om tydige diens en onderdele te lewer. Agri Afrika se voetspoor lê langs die boer s’n in die land om by te dra tot volhoubare, winsgewende boerderysukses.

​

Agri Afrika streef daarna om elke kliënt die volgende te bied:

  • Die beste, tydigste diens in die bedryf

  • Lae eienaarskapkoste

  • Betroubare en duursame werktuie

  • Die minimum staantyd

  • Hoë herverkoopwaardes

Image by meriç tuna

Who and What is

Agri Afrika?

​

Agri Afrika is a pioneer in the supply of durable, reliable, quality agricultural tools through local manufacturing and importing only the best, proven, fit-for-purpose products for the farmer.

 

Agri Africa's starting point is the farmer's real need. We talk to the farmer to determine what exactly he needs and then make sure we get it for him, either by sourcing and importing it internationally or manufacturing it. Agri Afrika is at the forefront of agricultural technology designed to limit input costs and increase yields.

​

Agri Afrika's full product range is rock solidly backed across the country with a well-established, professional infrastructure dedicated to providing timely service and spare parts. Agri Afrika's footprint lies alongside the farmer's in the country to contribute to sustainable, profitable farming success.

​

Agri Afrika strives to offer every customer the following:

  • The best, most timely service in the industry

  • Low cost of ownership

  • Reliable and durable tools

  • The minimum standing time

  • High resale values

bottom of page