Torsion Flex Soil Conditioner

“Setting the pace through innovation.”

Double twist baskets – The 2 to 1 slat
design provides ultimate ground contact for smoother rolling without causing corruga- tions. The flat end and open centre reduces rock, mud and debris build-up.

Turn-buckle design – Maximizes transport ground clearance regardless of the hitch height.
Heavy duty hinges – Hinge areas feature oversized folding cylinders, heavy duty over- centre linkage plates and extra thick rein- forced hinges with 44 mm diameter pins.

Meer oor die Torsion Flex-saadbedvoorbereider

Die sleutel tot suksesvolle akkerbou is sterk, eenvormige ont- kieming en groei met gelyke kanse vir elke plantjie om vog en voedingstowwe te bereik. Daarvoor is ‘n gelyke, eenvormige, fyn saadbed wat ferm kontak tussen saad en grond bewerkstellig noodsaaklik. Agri Afrika se Torsion Flex-saadbedvoorbereider skep so ‘n saadbed.

Die Torsion Flex is in modelle wat 3,6 tot 12,2 meter wyd werk beskikbaar. Rollers met getande, geboë staallatte is in tandem aan klimbalke gemonteer om te verseker dat geen deeltjie van die land oorgeslaan word nie.

Die wringarms waarmee die klimbalke aan die gelede raam gemonteer is, is effens na agter aan die klimbalke geheg, sodat daar minder drukking op die voorste stel rollers is. Dit beteken dat die voorste rollers die heel boonste lagie van die grond bewerk en oor klippe en ander vreemde materiaal kan klim so- dat daar nie sinkplaatriffels in die land gevorm word nie.

Die agterste rollers dring die grond meer aggressief binne om dit behoorlik voor te berei en om plantreste en toedienings soos kalk deegliker met die grond te vermeng.

Met net een lopie deur die land vorm die Torsion Flex die ideale, egalige, fyn saadbed vir maksimum grondkontak en vogbehoud op plantdiepte.

Working width Transport width WIDTH Base WIDTH Wings Approx weigth
3,7 m 3,7 m 3,7 m N/A 995,6 kg
4,6 m 4,6 m 4,3 m N/A 1152 kg
5,5 m 5,5 m 5,5 m N/A 1308,6 kg
7,3 m 4m 3,7 m 1,8 m 2211,3 kg
9,1 m 4m 3,7 m 2,7 m 2524,2 kg
10,7 m 4m 3,7 m 3,4 m 2785 kg
11,0 m 4,6 m 4,6 m 3,1 m 2837,2 kg
12,2 m 4,6 m 4,6 m 3,7 m 3045,8 kg
13,7 m 4,6 m 4,6 m 4,6 m 3306,7 kg