Soil breaker
“Setting the pace through innovation.”


High tensile steel spiked wheels with no joints and rivets.

Every roller is mounted on its own spring- loaded arm and 100 mm apart for a working width of 400 mm on the 4 roller or 600 mm on the 6 roller.
Meer oor die Legend-grondbreker (R-reeks)
‘n Gedugte grondbreker met ‘n groot werkvermoë en ‘n lang lewe is Agri Afrika se Legend R-reeks.
Die Legend-grondbreker se rollereenhede is aan ‘n stewige balk gemonteer. Die eenheid se 4 of 6 roller- skywe is 100 mm van mekaar af gemonteer vir ‘n werk- wydte van 400 of 600 mm per eenheid, en elke roller het sy eie arm sodat hulle onafhanklik op en af kan beweeg. Elke rollerskyfarm het sy eie spiraaldrukveer.
Elke rollerskyf met sy tande bestaan uit een stuk hoëtreksterktestaal. Omdat daar geen klinknaels is nie, is daar geen nodigheid vir onderhoudswerk nie. Die tande is 100 mm lank en elke tand het ‘n verharde punt vir ‘n lang leeftyd.
MODEL | Rows | Beam length | Row spacing | Carts | Hydraulic |
R4003 | 3 | 4,0 m | 1,52 m | 3 | No |
R6103 | 3 | 6,1 m | 2,2 m | 3 | Yes |
R4004 | 4 | 4,0 m | 76 & 91 cm | 4 | No |
R6106 | 6 | 6,1 m | 76 & 91 cm | 6 | No |
R6108 | 8 | 6,1 m | 76 cm | 8 | No |
R7508H | 8 | 7,5 m | 91 cm | 8 | Yes |
R9512H | 12 | 9,5 m | 76 cm | 12 | Yes |
R11012H | 12 | 11 m | 91 cm | 12 | Yes |