Header Trailer

“Setting the pace through innovation.”

ACKERMAN STEERING SYSTEM

Front and rear wheels steer in different directions to negotiate tight corners.

Adjustable header angle

Draper brackets

Universal bracket

Meer oor die Legend-stropertafelkar

Massiewe stropers met wye stropertafels moet gereeld oor swak paaie en deur nou hekke vervoer word. Van die tafels weeg tot 5 ton en is tot 12,2 meter wyd.

Agri Afrika se Legend-tafelkar maak die vervoer van stropertafels maklik. Die tafelkar is stewig en robuust en geskik vir enige koringtafel of mielieplukkerkop.

Die tafelkar se voor- en agterwiele is stuurbaar sodat dit nou hekke en skerp draaie maklik kan baasraak.

Verstelbare klampe en rubberskokbrekers sorg dat die tafel veilig vervoer word.

MODEL INFO Legend Header Trailer
Modelnommer Beskrywing Wielsenterafstand Teleskopiese trekstang 4-wielstuur Soliede bobalk Bobalkondersteuningspunte
11058-01-00 6 m tafelkar 6m Ja Ja Ja 8 m Nee
11056-01-00 8,2 m tafelkar 8,2 m Ja Ja Nee Ja
11057-01-00 10,5 m tafelkar 10,5 m Ja Ja Nee Ja