Grain Carts, 24 & 31 tons
“Setting the pace through innovation.”




Meer oor J&M GC24t-1- en GC31t-1-tapkarre
Die vernuftige enkel-awegaarontwerp, stewige tenk en ge- harde onderstel is ontwerp om meer graan te hou, dit vinniger te vervoer en gouer oor te laai.
Die bak bestaan uit los plate wat stewig aanmekaar gebout word sodat daar net ‘n paneel vervang hoef te word as die tapkar dalk gestamp sou word.
Die skuins bak voer al die graan na ‘n sentrale punt waar die oorlaai-awegaar dit optel sonder die nodigheid van ‘n tweede, horisontale awegaar in die tapkar se pens om dit nader te bring.
Die unieke awegaarontwerp plaas die uitlaaigeut se punt langs die trekkerkajuit, sodat die operateur nie na agter hoef te kyk om te sien wat hy doen nie.
Geen ander tapkar werk so eenvoudig, maklik en doeltreffend as die J&M nie.
MODEL | GC 24t-1 | GC 31t-1 |
Capacity | 23,8 tons (30,8 m3) | 31,3 tons (40,5 m3) |
Augur, one vertical | 45,7 cm diameter | 45,7 cm diameter |
Unload rate | 11,3 tons (14,3 m3 per minute) | 11,3 tons (14,3 m3 per minute) |
Unload time | 2,1 minutes | 2,8 minutes |
Wheels | 27 x 32 | 27x32HD or 44×32 |
Tyres | 30.5×32 or 900/60R32 (176LI) | 900/60R32 (185LI) or 76×50.00 |
Hubs | 10 bolt | 10 bolt |
Spindle size | 11,4 cm diameter | 15,2 cm diameter |
PTO | 1 000 rpm | 1 000 rpm |
Tongue weight empty | 575 kg | 1 300 kg |
Tongue weight loaded | 1 700 kg | 1 900 kg |
Total weight (approx) | 4 900 kg | 6 525 kg |