Grain Cart 17 500 & 32 200 litre

“Maak staat op ons. Elke keer.”

High flotation tyres for less soil compaction.
480 mm auger for downloading 26 tons within 3 to 4 minutes.

Fully reinforced and tubular metal construction

Meer oor Ombu-tapkarre

Betroubare tapkarre is noodsaaklik vir ‘n stroopproses om glad- weg te verloop. Strooptyd is ‘n soet ervaring vir Afrika se boere danksy Agri Afrika se betroubare, stewige Ombu-tapkarre.

Twee Ombu-modelle is beskikbaar: Die ATA 17 500, wat 17 500 liter dra, en die ATA 32 200, wat met 32 200 liter graan op ‘n slag uit die land draf.

Elkeen van hierdie modelle het ‘n oorlangse awegaar in sy pens om die graan na vore te voer, waar die oorlaaigeut se awegaar dit opraap om in die vragmotor of massasleepwa te besorg. Die awegare word aangedryf deur oliebadratkaste met hittever- harde ratte, wat spesiaal ontwerp is om baie lank te hou.

Die oorlaaigeute is aan die voorkant van die tapkarre ge-mon- teer sodat die trekkerdrywer hulle maklik kan sien om te verse- ker dat hy die vrag sekuur binne-in die sleepwa of vragmotor se bak oorlaai sonder om ‘n pit te vermors. Ombu-tapkarre se bodems vou oop om skoonmaak en versiening te vergemaklik.

MODEL INFO 17 500 32 200
Capacity 17 500 litres 32 200 litres
Required tractor power 52,2 – 82,1 kW 112 kW upwards
Dimensions (mm)
A 2 400 5 723
B 2 990 480
C 6 200 3 450
D 2 655 8 270
E 5 695 2 890
F 4 400 3 530
G 1 750 4 590
H 1 700 3 765
I 580 1 270
J 400
K 3 235