Evolution Bale Wrapper
“Setting the pace through innovation.”
Meer oor die Anderson Evolution-baaltoedraaier
Die toedraaier het selfsluitwiele met traksiebande en ‘n groot brandstoftenk (25 l).
Die toedraaier se werksligte stel die boer in staat om tot laat in die aand bale toe te draai.
Veelsydigheid en doeltreffendheid word verseker deur die feit dat die toedraaier binne twee minute van ronde na blokbale oorgeskakel kan word.
Die Evolution se unieke, outomatiese afstootstelsel, ge- naamd die XtractorTM, sorg dat al die toegedraaide bale styf teen mekaar en sonder enige haakplek afgestoot word.
Anderson is die enigste vervaardiger wat ‘n toedraaier ver- skaf wat met vier onafhanklike spanrollers uit die fabriek kom. Dit beteken dat die werk nie so dikwels gestaak moet word om toedraaimateriaal te vervang nie en laat die werk vinniger verloop.
Agri Afrika se Anderson Evolution is die oplossing vir die boer wat ernstig is oor bale toedraai.
Bale wrapper model | Evolution |
Bale format | Round and square bales |
Round bale length | 1,2 or 1,5 m |
Round bale diameter | From 1,2 to 1,82 m |
Square bale dimensions |
Square bale single or double stack 80 x 90 cm or 90 x 120 cm with a maximum length of 1,82 m |
Aluminium stretchers | 4 x 750 mm |
Engine | 14,9 kW Honda engine |
Xtractor push-off system | Standard |
Total width | 3,73 m |
Transport width | 3,35 m |
Height | 3,67 m |
Total length | 6,43 m |
Transport length | 5,29 m |
Weight | 2 954 kg |
Weight on tow-bar | 758 kg |
Rear tyres | 12.5L-15 |
Traction tyres | 31×15 5.15 |
Adjustable hydraulic compaction system | Standard |
Self-propelled power drive | Standard |
Simple mechanical automatic system | Standard |
Bed shape | Flat |
Hydraulic tailgate | Standard |
Auto-locking wheels in neutral position | Standard |
Bale guide rollers | Standard |
Levelling system | Hydraulic jack |
Road lights for truck towing | Standard |
Hoop configuration | Rigid hoop |